<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
 Intro: G Bm C D

[V2]
.           G                 Bm
 Al val ek ver, ver teen die grond
.          C              D
 Tel U my op, maak my gesond
.            G                 Bm
 Al daal ek diep in pyn en verloor
.          C              D
 sal U my help, sal U my hoor
.             Em                 Em7/D
 hoor as ek skree en ook as ek sing
.           C               D
 of in 'n fluister twyfel bring

[C1]
.               G
   Dan sal my lied vir ewig bly
.            Em
   Nader my God, steeds nader by
.            C            D
   Na aan U hart, U Vaderhart
.      G
   so naby
.              G
   Dan sal my mond aanbidding bring
.               Em
   en uit die stof my lof bly sing
.             C           D
   Na aan U hart, U Vaderhart
.          G
   Steeds naby

[V3]
.             G               Bm
 Al draai ek weg, in sondeverraad
.             C               D
 Sien ek die kruis, U liefdesdaad
.           G                  Bm
 Al sou ek blind in donker verdwaal
.           C               D
 Dan sal U lig my daar kom haal
.           Em                 Em7/D
 U sien my vrees, in skadu van dood
.            C                D
 U hoor my kreet in angs, in nood

[B1]
.  G
   Dan sal my lied nog bly
.                  D
   Nader my God by U
.   G        C
   Nader my God by U
.  G      D     G E7
   Steeds nader by

[C2]
.               A
   Dan sal my lied vir ewig bly
.           F#m
   Nader my God, steeds nader by
.           D              E
   Na aan U hart, U Vaderhart
.        A
   so naby
.               A
   Dan sal my mond aanbidding bring
.              F#m
   en uit die stof my lof bly sing
.           D             E
   Na aan U hart, U Vaderhart
.           A
   Steeds naby</lyrics>
<title>F444</title>
<key>G</key>
<aka>Steeds Naby</aka>
</song>